Bayside Lodge Pietermaritzburg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 157 West Street, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bayside Lodge Pietermaritzburg bied oornagverblyf in Pietermaritzburg. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of vir enkel- of sakereisigers.
Hierdie lodge bied 6 kamers met 'n privaat badkamer en 10 kamers met 'n privaat badkamer en kombuisie. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed. Die badkamers het 'n stort, wasbak en toilet.
Daar is 'n kluis, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers. Gaste het toegang tot die gastesitarea en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Daar is winkelsentrums, universiteite en trekpleisters soos die Golden Horse Casino, Midlands Meander en Botaniese Tuine naby die verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 157 West Street, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 157 West Street, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang