Baystay
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Lang Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 999 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Baystay bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in die hartjie van Mosselbaai, omring deur asemrowende see-uitsigte. Dit is ideaal vir enigiemand wat 'n see-wegbreek nodig het. Die eenheid is stapafstand van De Bakke en Santos-strand en bied 'n gedeeltelike see-uitsig.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n klein yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n ketel. Die kombuisie lei na 'n sitarea met 'n rusbank en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n klein patio en 'n braai-area. Parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 65 Lang Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Baystay het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Lang Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang