Bayswater Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Wilcocks Road, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ons stylvolle 4-ster-gastehuis is in die noordelike voorstad Bayswater in Bloemfontein geleë. Bayswater Lodge bied gerieflike toegang tot alle hoofroetes en is 5 minute se ry van Bloemfontein se middestad af.
Ons bied 13 en suite-slaapkamers met baddens of storte. Daar is 9 slaapkamers met dubbelbeddens en 3 standaard kamers met 2 enkelbeddens elk. Van die kamers het direkte toegang tot die tuin of balkon. Ons het ook 'n selfsorg-gesinseenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamer het ook 'n kombuisie wat met die standaard 2-enkelbedkamer kan skakel vir meer spasie of privaatheid.
In die somer is ons gaste welkom om by die lapa te ontspan, in die swembad af te koel of potspel geniet. Braaigeriewe is beskikbaar.
Aangesien die Vrystaat berug is vir sy koue winters én baie warm somers, is daar elektriese komberse en lugversorging in al ons kamers en ons gaste is welkom om met 'n glas sjerrie voor die kaggelvuur saam met hul vriendelike gashere, vriende en kollegas te ontspan.
Ons bedien 'n volledige Engelse ontbyt.
Veilige parkeerplek word op die terrein verskaf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 80 Wilcocks Road, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Bayswater Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Wilcocks Road, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang