Bayswater Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Wilcocks Road, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ons stylvolle 4-ster gastehuis is in die noordelike woonbuurt Bayswater in Bloemfontein geleë. Bayswater Lodge bied toegang vanaf alle hoofroetes en is net 5 minute se ry vanaf Bloemfontein se sakekern.
Bayswater Lodge het 13 en suite-kamers wat óf 'n bad óf 'n stort het. Nege slaapkamers bestaan uit 'n dubbelbed, en 3 is standaard-tweepersoonskamers met 2 enkelbeddens in elk. Sommige kamers het direkte toegang tot die tuin of balkon. Ons het ook 'n gesins-/selfsorgeenheid wat 2 volwassenes en 2 klein kinders kan akkommodeer. Hierdie kamer het ook 'n klein kombuisie, en dit kan gekoppel word aan 'n standaard tweepersoonskamer as jy meer spasie of privaatheid vir die kinders benodig.
Ons gaste is welkom om by die Lapa te ontspan, 'n verfrissende swem te geniet of 'n potjie pool te speel. Braaigeriewe is beskikbaar.
Aangesien die Vrystaat berug is vir sy koue winters of baie warm somers, het ons voorsiening gemaak vir elektriese komberse en lugversorging in ons kamers. Ons gaste is welkom om 'n glasie sjerrie te geniet en voor die kaggel te ontspan saam met vriende en kollegas, of saam met jou vriendelike gashere, Tony en Pauline Dietstein.
Ons bedien 'n volledige Engelse ontbyt.
Veilige parkeerplek word binne die eiendom voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 80 Wilcocks Road, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Bayswater Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Wilcocks Road, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang