Successfully reported

Bayview 203

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jan And Hester D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

N verblyf juweel in Hermanus. Baie mooi see-uitsig. Moderne en absolute netjies toegerus. Heerlik gekuier en die stilte was waardeer. Naby winkels en die belangrikste ons het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janine
Bayview 203
Hi Jan & Hester Baie dankie vir die mooi resensie. Ons het geniet dat julle daar was. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Lydia

Liana E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

'n Ongelooflike view, die mooiste en mees moderne plek wat ek al ooit in was! Dit is die perfekte plek om te bly in Hermanus. Ons het 'n fantastiese naweek in Hermanus by Bayview gehad. Dit is netjies, modern, dit het alles wat jy nodig het - en meer - en dit is ongelooflik mooi ingerig. Die view is van die beste! Rêrig, die foto's op LekkeSlaap doen dit nie justice nie. Ek sal enige tyd hierdie plek aanbeveel vir enigiemand! Jy braai ook sommer reg op die see. As ek langer kon bly, sou ek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Bayview 203
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons is bly julle het die kuiertjie geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom! Groete Jan

Greg O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2021

Excellent stay. Great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 71

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 5 802
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 802
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 5 802
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 216 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA517e5e0128f213b8d57650fc41936a1017f8f8a94379c31b05fd5a3cabde5c1052fcac51110f41cc7013548d0ccd27eddaa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 801 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 216 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.412884309777 19.251297694443
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang