Successfully reported
+24

Bayview Apartment 208

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 216 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 420 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bayview Apartment 208 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die Bayview-kompleks teen die see in die middel van Hermanus.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n uitsig oor die see vanuit die bed. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 gemaklike enkelbeddens. Die kamer maak gebruik van 'n aparte badkamer. Albei slaapkamers is pragtig versier met die beste linne, hoë gehalte-duvets, -beddens en -matrasse.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ander klein toebehore, breekware en eetgerei in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. In die sitkamer is daar 'n platskerm-TV met volledige DStv. Die sitkamer bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en pragtige uitsigte oor die see.

Die woonstel het verwarming vir die kouer winteraande en het selde lugversorging nodig, omdat die seebriesie die woonstel op 'n warm somersdag lekker koel hou. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 71

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 216 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayview Apartment 208 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 420
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 420
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 4 420
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 216 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08eee571d8c76d835c72cfcde675ea4e486a016ac09f13a1621e853916cb23da43bbe0aeb8c2e7c859d22f10ea18dc33d088?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 420 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 216 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.412029039536 19.251525029076
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang