Successfully reported

Hartenbos Bayview Apartment

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Amit V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Perfect family stay, great location, safe and well-equipped home. We had a wonderful stay on the Garden Route with our two young kids. The house was perfectly located—close to all the main attractions, amenities, and very safe and secure. It was well maintained and equipped with everything we needed for a comfortable stay. A special mention to Sterna, who was there to welcome us on arrival and made the check-in process smooth and easy. She’s a fantastic host, and we’d definitely stay here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siegfried S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Rustige omgewing, loopafstand van strand. Skoon en netjiese verblyf. Ons het die tyd baie geniet. Baie veilig, skoon, netjies en waarde vir geld. Pragtige uitsigte van twee balkonne en naby aan ATKV oord, maar nie in die gewoel van alles nie. Ons beveel die plek definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sterna
Hartenbos Bayview Apartment
Baie dankie julle, hoop ons sien julle gou weer.

Luleka M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Positive experience. The apartment was very nice and clean with WiFi as well. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sterna
Hartenbos Bayview Apartment
Thank you, Luleka. You are welcome.

Tolla. G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Gerieflik skoon. Baie gerieflik, naby strand. Sal beslis weer gebruikmaak van verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sterna
Hartenbos Bayview Apartment
Aah dit was so lekker om julle in Hartenbos te verwelkom. Jul moet beslis weer kom.

Gaynor M
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Was nice. Baie lekker en gerieflik. Dit sal beslis 'n plesier wees om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sterna
Hartenbos Bayview Apartment
Baie dankie Gaynor, dit was 'n plesier om julle te huisves. Laat weet maar as julle weer wil kom. Groete, Sterna

Nel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike kuiertjie. Plekkie het als waaraan jy kan dink en benodig. Volle DSTV, veilige parkering, balkonne ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sterna
Hartenbos Bayview Apartment
Bly jy het dit so geniet, Nel Jordaan. Kom maar weer.

Wayne M
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Lekker gebly en beveel die plek aan. Ons het ons verblyf baie geniet. Alles netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sterna
Hartenbos Bayview Apartment
Baie dankie, julle is enige tyd welkom.

Otto S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gekuier in Hartenbos en het met 'n swaar hart gegroet. Ons het geen probleem met die akkommodasie ondervind of ervaar nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sterna
Hartenbos Bayview Apartment
Baie bly om te hoor, kom gerus weer.

Zelda T
Kort verblyf
4.0
Feb 2024

Clean and quiet. The bathroom is quite small, but okay and clean. There are enough cupboards and a good mattress. I appreciated the attention to detail. There is enough living room space with a window/sliding door for fresh air and a view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sterna
Hartenbos Bayview Apartment
Hi Zelda, Dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou moeite, julle is enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sterna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 155
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 155
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 155
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benton Road, Unit 6, Bayview centre, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc46f00866f3d131b257f41f13c0dcd3bef25965ac0046312d502efd233e167d62c754b5e6c6f9d72774e3ce53662c0bd103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 155 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 Benton Road, Unit 6 Bayview centre, Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.138394125002 22.110305172796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang