Hartenbos Bayview Apartment
Kry 30% af vir verblyf voor 22 Desember 2025. Bespreekbaar tot 5 Nov 2025
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
3 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Benton Road, Unit 6, Bayview centre, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 650R1 155 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Bayview Apartment, geleë in die idilliese hawedorp Mosselbaai, is 'n lieflike selfsorgwoonstel, perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende. Dit is ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek, aangesien dit 230 m van Hartenbos-strand af is.
Hierdie lieflike woonstel bied slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat geskik is vir 'n kind bo en 'n volwassene onder. Hierdie slaapkamers maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n aparte bad, stort, toilet en wasbak. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank met 3 stoele. Daar is ook tuisgemaakte beskuit vir 'n koppie koffie. Die eetarea is gemeubileer met 'n eetkamertafel geskik vir 6 gaste. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gaste word ook gratis WiFi aangebied.
Die leefarea maak oop na 'n stoep met 'n ingeboude braai. Toegang tot 'n veilige elektroniese toesluitmotorhuis net onder die woonstel is beskikbaar. Daar is ook 'n speelarea vir kinders, en avontuurlustige gaste kan branderplankrylesse neem of gaan visvang, stap, duik, snorkel, gholf speel, voëlkyk en fietsry.
'n Haarsalon, koffiewinkel/restaurant en skoonheidsalon is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sterna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Benton Road, Unit 6, Bayview centre, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Bayview Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
3 volwassenes, 2 kinders - Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Benton Road, Unit 6, Bayview centre, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang