Successfully reported
+51

Bayview Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Inyoni Crescent, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bayview Guest House is in Amanzimtoti, 'n kusdorpie net suid van Durban in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 5 slaapkamers. Elke kamer het 'n privaat ingang, en sommige spog met asemrowende see-uitsigte. Die kamers het lugversorging en het gratis WiFi, sowel as privaat parkeergeriewe. Daar is 'n gemeenskaplike kombuisarea wat toegerus is met 'n gasstoof en mikrogolf vir gaste se gerief.

Ontbyt is elke oggend beskikbaar by die eiendom op versoek teen 'n ekstra koste. Eetplekke is ook naby die gastehuis beskikbaar.

Gaste kan in die tuin op die perseel ontspan of die dag by die strand deurbring wat minder as 1 km ver is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 15 Inyoni Crescent, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bayview Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Inyoni Crescent, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6335e83c241e54bc5c49a221341de8d8ff79d324b95ff82dff7df75c846a919caa0b5f90d347e629554b3c0e526b2023ae47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 15 Inyoni Crescent Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0436325 30.8931559

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang