Sea Point Serenity
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Main Road, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sea Point Serenity is 'n groter as gemiddelde, volledig gemeubileerde ateljeewoonstel in die hartjie van Seepunt. Die eenheid bied alles wat nodig is vir 'n naweekwegbreek, 'n kort sakereis, of vir iemand wat in die middel van die gewoel van die Atlantiese kus wil wees.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, 'n sonkamer en 'n kombuis. Die slaapkamerarea bevat 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n TV en 2 enkelrusbanke. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n ketel, sowel as breekware en eetgerei. Gaste kan die vele geriewe in die omgewing geniet, insluitend restaurante, die strandfront en winkels. Die eiendom het 'n veilige, toegewyde parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 78
Resensies 327
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 48 Main Road, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Point Serenity het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Main Road, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang