Successfully reported
+36

B&B in The Wilds

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Twin Palms Street, The Wilds, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

B&B in The Wilds bied gemaklike verblyf in 'n veilige landgoed in The Wilds, Pretoria. Dit is ideaal vir sakereisigers, verkoopsverteenwoordigers of gaste wat pasiënte in die omgewing besoek.

Die eenheid is aan die hoofhuis vasgeheg met 'n privaat ingang en word via 'n paar tuintrappe bereik. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n enkelbed, 'n toegewyde werkspasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en toiletware word vir gerief voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit in 'n LED-TV met OpenView-kanale, gratis WiFi en sonkrag met battery-rugsteun om ononderbroke elektrisiteit te verseker.

Gaste het toegang tot 'n swembad en tennisbaan binne die landgoed, sowel as veilige onderdakparkering op die perseel. Rook word nie binne die eenheid toegelaat nie, en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 85 Twin Palms Street, The Wilds, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink B&B in The Wilds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 650
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Twin Palms Street, The Wilds, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3608a6c6395b002fd4393e274f3a4cc545ecfde9901c7cf65e5337c873e658d18af336669e54885a799ef42e0026bd9e5e83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 1 mens 10 5 1 5 85 Twin Palms Street The Wilds 0081 Gauteng 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -25.816403 28.330218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang