Successfully reported

B&B on Boerneef

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Antonette M
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie gerieflik met lekker stoep waar mens kan sit en gesels. Baie lekker atmosfeer en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2025

Goeie waarde vir geld. Gasvrou is behulpsaam. Ja, baie lekker. Gasvrou was baie behulpsaam en die gasvry; dis net die toegang deur die garage en nie die voordeur nie wat sommige gaste mag afsit. En dat die badkamer nie en suite is nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Beatrix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33A Boerneef Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55713825fc8008f2c41ee9c4a345b15bb40cd85aaaea3fec7a5d549430966b735892cf3284e178f6e37e871323f74bc1aeab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 33A Boerneef Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.093305550965 26.150729029588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang