Successfully reported

Pervinca al Mare

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Charles W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beautiful. Quiet. Serene. It was wonderful. Quiet. Clean. Beautiful countryside. Serene. Lots to see. Very close to the beach, which is very accessible. We even saw a seal on the rocks by the beach. Would go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisa
Pervinca al Mare
Charles Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was heerlik om julle as gaste te kon ontvang. Groete Lisa Greyling

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike luukse eenheid met see aansig. Pragtige netjiese eenheid met alles wat jy moontlik kan nodig kry om gemaklik te bly. Het ons sommer welkom laat voel, en die uitsig van die eenheid af is asemrowend. Ons kan dit beslis aanbeveel en sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisa
Pervinca al Mare
Baie dankie vir jul wonderlike resensie van Pervinca al Mare! Ons is verheug om te weet julle het so 'n positiewe ervaring gehad. Dit maak al ons pogings die moeite werd om te hoor dat julle die asemrowende uitsigte geniet het, die gerief om so naby aan die strand te wees, en dat julle ons eenheid geniet het. Ons waardeer jul terugvoer opreg en sien uit na die moontlikheid om jul weer in die pragtige Stilbaai te huisves! Pervinca al Mare

Pierre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Onvergeetlik een van die beste. Ons het ons verblyf regtig terdeë geniet! Die stil omgewing en die pragtige, onvergeetlike uitsig oor die see het dit werklik besonders gemaak. Die verblyf was uitstekend toegerus met alles wat nodig is vir ’n heerlike ontbyt, middag- of aandete — absoluut gerieflik en gemaklik. Baie dankie vir die vriendelike en professionele diens; dit het ons ervaring net soveel meer spesiaal gemaak. Ons sal beslis weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisa
Pervinca al Mare
Dit was 'n absolute plesier om jou by Pervinca al Mare te huisves! Ons is so verheug om te hoor dat jy die asemrowende uitsigte geniet het, waardeer het om so naby aan die strand te wees, en die huis skoon gevind het met al die benodigdhede wat jy nodig het. Jou vriendelike woorde beteken werklik baie vir ons, en ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom vir nog 'n fantastiese wegbreek! Pervinca al Mare

Mario B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderlike gehalte. Het 'n wonderlike tyd gehad, sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisa
Pervinca al Mare
Hallo Mario Baie dankie vir jou positiewe terugvoer vir ons eenheid, dit word opreg waardeer. Ons sien uit om julle in die toekoms terug te verwelkom by Parvinca al Mare! Groete Lisa Greyling

Julande G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal enige tyd aanbeveel! Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom. Uitstekende ligging, lekker stil en rustig. Baie skoon en netjies en daar is alles wat jy benodig om jou verblyf gemaklik en lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisa
Pervinca al Mare
Hallo Julande Baie dankie vir jou positiewe terugvoer vir ons eenheid, dit word opreg waardeer. Lons sien uit om julle in die toekoms terug te verwelkom by Parvinca al Mare! Groete

Frans S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het dit baie geniet. Sal beslis weer gaan. Puik blyplek, smaakvol gemeubileer, het alles wat jy mag nodig kry, baie skoon, veilige area en 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisa
Pervinca al Mare
Hallo Frans. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons hoop om jou in die toekoms terug te verwelkom by Parvinca al Mare!

Suzette F
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Relaxing getaway. Nestled in the serene Bosbok Duin Nature Reserve, the B&B Apartment offers an unparalleled blend of modern luxury and natural tranquility. Amazing views. From the moment you step inside, the contemporary finish of the apartment exudes elegance and comfort. The highlight is undoubtedly the bed—a haven of relaxation adorned with top-tier quality bedding that promises a restful night’s sleep. The kitchen is a chef's delight, boasting a comprehensive array of high-quality utensils and state-of-the-art appliances, including a washing machine and dryer, ensuring a seamless stay. Whether you're preparing a gourmet meal or a simple snack, you'll find everything you need at your fingertips. A heartfelt thank you to the owner for creating such a thoughtfully designed space. Your attention to detail and commitment to guest comfort is evident in every corner of the apartment. This B&B is not just a place to stay—it's an experience that leaves you longing to return. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisa
Pervinca al Mare
Hi Suzette. Thank you very much for your positive feedback! We hope to welcome you back to Parvinca al Mare in the future!

Schean G
Kort verblyf
0.0
Jan 2025

Die woonstel is baie goed ingerig en netjies met als wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly en dit terdeë geniet en sal beslis weer by Pervinca al Mare bly in die toekoms. Die privaatheid en veiligheid laat jou tuis voel en met die see-uitsig in die reservaat is beslis die moeite werd vir jou wegbreek met stilte om te ontspan ens.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0
Lisa
Pervinca al Mare
Hallo Schean. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Ons sien uit om jou in die toekoms terug te verwelkom by Parvinca al Mare! Groete

Rikus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker rustige en mooi area. Baie mooi plek en reservaat. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisa
Pervinca al Mare
Dankie vir die mooi resensie. Groete, BBD Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Perriwinkle Crescent, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b990708f547edbfe0303161232324767ea799a6f94bf7a8ef02726d2d6a2e5ccb9e1e10f5a7d0cdbf0da4020b56aab5e814?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 6 Perriwinkle Crescent Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.400623616171 21.409262116243

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang