Successfully reported

BB's Place

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Melissa F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Gemaklik en gerieflik! Netjiese woonstel en sal weer terugkeer. Goeie diens! Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik! Heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lekker, bekostigbaar, gerieflik, naby aan die see. Baie goeie waarde vir geld. Dit is redelik naby aan die see, ons het net klein kinders so het maar eerder af gery as stap, maar definitief binne stapafstand. Geen pyn met inboek en sleutel ontvang nie. Die eienaar het vinnig verduidelik hoe die TV werk, maar dit was nie eers nodig nie want hy was nooit aan nie. Kombuis is goed toegerus met kwaliteit eetgerei en lekker groot yskas. Daar is genoeg hangplek en 'n droograkkie vir nat handdoeke en swemklere. Badhanddoeke word voorsien en nuwes word verskaf op aanvraag. Daar is 'n losstaande braai en rooster. Die afdakspasie langs die kamer was baie goed, dit het bietjie gereën in ons tyd daar, so het net daai bietjie ekstra spasie vir buite gebied. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar wil bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was awesome en ons sal weer gaan. Dit was heerlik. Bonny was baie vriendelik met ons aankoms en het ons baie welkom laat voel. Die plekkie is regtig skoon en alles wat jy nodig het, is daar. Ons het niks kortgekom nie en het dit baie geniet. Die ligging is uitstekend aangesien ons baie lief is vir stap en die rivier en winkels binne stapafstand is. Die natuur in die omgewing is pragtig en dit was baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Skoon, netjies en vriendelik. Die verblyf was baie lekker. Ongelooflik netjies en alles wat jy nodig het. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Heerlik! Baie dankie. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pedro S
Kort verblyf
4.4
Mei 2025

Sal beslis weer kom kuier, perfek vir wegkruip. Was heerlik, privaat en aangenaam, sou graag 'n verwarmer en strykyster ook daar wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Adele V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Gerieflik en netjies. Pragtig en gerieflik. Netjiese skoon kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zylia V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Dankie, dit was 'n baie rustige plekkie en ek sal weer van BB Place gebruik maak. Baie lekker gebly, maar die gasvrou kan darem iets gee vir die hitte soos bv. 'n warmwatersak, of 'n elektriese kombers of verwarmer. Die vertrekkie is baie koud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bonny
BB's Place
Hi Zylia Dankie vir die terugvoering... ek hoor jou. Dit was 'n verskriklike koue twee dae... ek hoop jy't darem die ekstra kombers gebruik wat in die kas was. Groete, Bonny

Robbie R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker gebly in 'n pragtige omgewing. Great hosts en ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Gasvrou het ons baie welkom laat voel en was baie behulpsaam. Gemaklik geslaap! Baie netjies en skoon plekkie, gemaklik vir 2 persone en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bonny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Palingsingel, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA204c832c73412485d73224150659214e02b69d2f101878df9fe86c8fda2f1250d1b1e6d066a04f241b380720d238e9778fa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 57 Palingsingel Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371913770645 21.410257784949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang