Successfully reported

BBS Self-catering

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Bianca L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Fantasties. Rustige en kalmerende see-uitsig. Ek en my vriendinne het 'n verjaarsdag gevier, maar daar was nooit gekla oor ons geraasvlak nie (ons was darem nie te hard nie). Indien daar foute opduik, word jy onmiddellik daarvan ingelig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Stephanus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

'n Lieflike, netjiese woonstel op die grondvloer met toesluit garage. Ons het baie lekker gebly. Woonstel is baie netjies en baie goed toegerus. 'n Bonus is die see wat jy sien en hoor en die paadjie waar jy kan gaan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Lovely apartment and enjoyed exploring Lamberts Bay and the surrounding area. Very pleasant, clean, neat, comfortable and home-from-home apartment, with stunning location and ocean views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Heerlike 2 dae gehad, baie rustige atmosfeer. Baie lekker woonstel, goed toegerus met pragtige uitsig. Mooi wandelpaaie oorkant die straat om op te stap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Heerlik gebly pragtig naby die see. Plek is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Illandre B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Homely and secure stay, with the beach at your feet. Our stay was lovely. The host was friendly. The place was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Dit was heerlik gewees om op die see te kyk. Pragtige seeuitsig. Plek baie mooi en skoon. Veilige parkering. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lydia V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Het die veiligheid geniet, maar die WiFi was nie op standaard. Ons het dit geniet om in so 'n netjiese en pragtige plek te wees.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bernadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 84 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47a2889822e46224ecc378ef12c18def257602cf7673c6d68fea48eb7feac3f097be889336fb5ec39afd57dd40f670b625f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 84 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-14:00 09:00 -32.0994735 18.3044512
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang