BBS Self-catering
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 84 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
BBS Self-catering is 'n lieflike grondvloerwoonstel in Lambertsbaai en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf oorkant die see. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek.
Parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis en agter 'n elektriese hek. Komplimentêre WiFi word aan gaste voorsien. Boonop het die woonstel buitesitplek en 'n onderdakbraai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bernadine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 84 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink BBS Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 84 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang