Bückerest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 143 8th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bückerest is op die eienaar se eiendom met sy eie privaat ingang geleë. Dit is geleë in Hermanus, 'n kusdorpie suidoos van Kaapstad, in die Wes-Kaap, bekend as 'n walviskykbestemming.
Die groot kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Die kamer het 'n etenstafel met stoele en is toegerus met 'n yskassie, ketel, broodrooster, lugbraaier en koffiemaker. Gaste kan op die onderdakstoep ontspan en 'n ete by die buite-eetarea geniet.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Die eiendom is net 'n entjie se stap vanaf Voëlklip- en Grottostrand asook die bergroetes geleë. Twee gesinsvriendelike restaurante en 'n goed gevulde supermark is binne maklike stapafstand. Hermanus dorpskern, met al sy geriewe, is 5 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Brigitte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 143 8th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Bückerest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 143 8th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang