Successfully reported
+8

Bcozy Glenhof

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Glenhof Road, Newlands, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bcozy Glenhof is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Newlands. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea bevat 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskassie en wasmasjien. Gaste kan 'n maaltyd geniet by die eetkamertafel vir 2 of ontspan op die sitplek in die sitkamer. Die sitkamer het ook 'n slaapbank vir die derde gas. Vir vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuin en parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid is geleë 'n kort entjie van Newlands Forest, Kirstenbosch Gardens, UCT, hospitale, Cavendish Mall, wat 'n verskeidenheid winkels en restaurante het, en openbare vervoer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Doris Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 16 Glenhof Road, Newlands, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bcozy Glenhof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Glenhof Road, Newlands, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91104d1278adabf9f2c412ac6c29ed4fdfba78861d3127e8050e587e506931d1913ffd849e43849f2b2fa101846a521a78fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 16 Glenhof Road Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.977428987601 18.461688627931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang