Be @ Home Guesthouse
Beskrywing
Die dubbelkamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of 'n stort. Die kamer beskik oor 'n TV met DStv, WiFi, 'n yskas, 'n koffie- en teeskinkbord, 'n kluis, 'n haardroër en lugversorging. 'n Skoonmaakdiens word aangebied en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let asb. op die volgende: Die inkloktyd is 14:00 op die dag van aankoms. Gaste mag op die laatste 20:00 inklok.
Ontbyt beloop R100 per persoon. Geen ontbyt op Sondae of openbare vakansiedae nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweelingkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 2 matrasse kan gereël word om 2 kinders te akkommodeer. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of 'n stort. Geriewe in die kamer sluit in 'n TV met DStv, WiFi-toegang, 'n yskas, 'n tee- en koffiemaakgerief, 'n kluis, 'n haardroër en lugversorging. Daaglikse skoonmaak word voorsien. Gaste het ook toegang tot veilige parkering.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let asb. op die volgende: Die inkloktyd is 14:00 op die dag van aankoms. Gaste mag op die laatste 20:00 inklok.
Ontbyt beloop R100 per persoon. Geen ontbyt op Sondae of openbare vakansiedae nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2570, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang