Successfully reported
+30

Be @ Home Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Be @ Home Guesthouse bied gerieflike akkommodasie sentraal geleë net langs die Klerksdorp-snelweg in die stad Klerksdorp. Of jy nou in die omgewing is vir besigheid of vir 'n gesinsbesoek, Be @ Home Guesthouse bied al die huislike geriewe.

Akkommodasie word aangebied in 9 dubbelkamers en 2 tweelingkamers. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of stort, 'n TV met DStv, WiFi, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, haardroër en lugversorging. 'n Skoonmaakdiens word verskaf, en gaste het toegang tot veilige parkering. Gaste is welkom om te kies tussen 'n wegneemete, 'n volledige kontinentale ontbyt of 'n tuisgemaakte ontbyt in die knus eetkamer. Ontbyt word bedien op Maandae - Saterdae van 7:00 - 9:00. Geen ontbyt word bedien op Sondae en openbare vakansiedae nie.

Die gastehuis is gerieflik geleë en bied maklike toegang tot snelweë wat deur Klerksdorp loop. Beide die Matlosana Mall en City Mall is minder as 7 km weg, en 'n Spar en Pick'n Pay kruidenierswinkel is naby geleë. Besoek die Tusk Rio Casino, of bederf jouself met 'n maaltyd by een van die restaurante in die omgewing. Ander geriewe in die omgewing sluit in hospitale en mediese sentrums.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 25 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Be @ Home Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Joe Slovo Road, Freemanville, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuTf3ChbcqegE0ECZsfrqVJFUMaMNpBpyTDSUgKbmXiRPsA5To6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 25 Joe Slovo Road Freemanville 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.865678151485 26.642572581768
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang