Successfully reported
+24

Be My Guest

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 40 Mopanie Avenue, General Alberts Park, Alberton, 1449, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Be My Guest bied 2 moderne oopplan-eenhede op die eienaar se perseel in Alberton en bied gerieflike oornagverblyf.

Die eerste eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas en 'n ketel toegerus.

Die tweede eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe, 'n sitarea met 'n uitsig oor die swembad en tuin. Daar is veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Alberton het talle besienswaardighede met Rietvlei-dieretuinplaas wat 6 km ver is, wat dit die moeite werd maak om te besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Derek M
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens. Ongelooflike vriendelike diens.
Sep 2025
Sandra E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly met alles wat nodig is. Heerlike, silwerskoon verblyf met veilige parkering agter geslote hek. Vriendelik ontvang en baie lekker geslaap...
Sien meer
Mei 2025
Anelize J
5.0
Kan hierdie plekkie aanbeveel. Helena het ons hartlik ontvang. Dankie vir die botteljies water en melk. Die gastehuis is baie sentraal geleë. Eenheid ...
Sien meer
Apr 2025
Naomi J
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike gasvrou. Baie lekker, dankie. Alles volgens advertensie. Vriendelike gashere.
Mrt 2025
Hendrik O
Gesin met klein kinders
5.0
I'll stay there again. Very welcoming, very friendly. Helpful as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 40 Mopanie Avenue, General Alberts Park, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Be My Guest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 40 Mopanie Avenue, General Alberts Park, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdade2bb6fc23563ba31562e4794793182b7cf2c0e8bcdb6da17bd1a988459792221c95b50732b9364611436842d36ad06c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 33 5 1 5 40 Mopanie Avenue General Alberts Park 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.289797 28.125476
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang