Successfully reported

Cozy Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maryke D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Jy sal nie spyt wees as jy kies om hier te oornag nie! Vreeslik netjies, gasvrou baie vriendelik, ligging uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely cottage with everything you need. Beautiful, clean cottage in the perfect location for what we wanted. We had a wonderful stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Privaat, rustig, netjies, skoon. Ten volle toegerus. Cozy Cottage verskaf privaatheid, en is netjies en skoon. Beslis veilig. Die vriendelike tuinjong was al buite die erf behulpsaam nog voor ons laat weet het ons het arriveer. Sommer met die inry verwelkom die tuin jou alreeds. Parkering is by die deur. Baie dankie aan die eienaars vir julle vriendelikheid. Loftus was loopafstand om die rugby te gaan kyk. Ons maak beslis weer 'n draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Perfek. Perfek vir wat benodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker naby Loftus, veilig en genoeg parkering. Dit was baie lekker. Alles wat jy nodig het, was beskikbaar. Gasvrou baie, baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly! Waarde vir geld 100%. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andriesa
Cozy Cottage
Ek is bly julle het lekker gebly. Hoop om julle weer te sien!

Ina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Cozy Cottage is 'n juweel. Ek beveel dit graag aan. Ons het baie lekker gebly. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Die verblyf is skoon, veilig en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly. Pragtige plek wat gerieflik ingerig is, skoon en netjies. Hartlike, vriendelike verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andriesa
Cozy Cottage
Ek is bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andriesa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Brecher Street, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb383354096b569b2d8bc9a415c568ae7c6325e2669786876dbc5238cb3c319a483b644e4e125017697e210984070d5b3aa09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 5 Brecher Street Clydesdale 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.751118884744 28.219829625088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang