Successfully reported

Be My Guest Hotel and Conference

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
George H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Gerieflik. Vriendelik. Veilig. Ons oornag by BMG was gerieflik. Eetplekke is loopafstand beskikbaar en die ontvangs het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Alles was baie netjies en die gasvrou aan diens was vriendelik en behulpsaam. Alles was baie netjies en die gasvrou aan diens was vriendelik en behulpsaam. Dit is die ideale plek gewees om vir 'n aand oor te bly met ons kinders vir 'n funksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Baie aangename verblyf gewees. Was nie bewus van die gratis WiFi nie. Queen grootte bed sal die voorkeur opsie wees, siende dat dubbel beddens nie meer die voorkeur grootte is nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Huibre P
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Rustig. Baie aangenaam. Rustige atmosfeer. Puik beddegoed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arno L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2025

Waarde vir geld. Kamer was ruim en netjies. Ons het ook die restaurant baie geniet. Waarde vir my geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Arno M
Kort verblyf
3.8
Aug 2025

Gerieflik. Ja, stil plek, netjies, skoon, gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2025

Baie teleurgesteld in die plek. Die oorverdowende musiek tot 12 uur in die nag maak dat jy nie kan slaap nie. Matte en vloere is bitter vuil. Ketel werk nie. Ons het al 'n paar keer hier gebly, maar is baie teleurgestel nou. Maak net die musiek sagter asb. 'n Mens is moeg gery.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2024

Oornag verblyf het aan verwagting voldoen. Die verblyf het ons doel gedien. Slaapplek vir een nag. Ons kamer was gereed en netjies met ons aankoms. 'n Inligtingstuk met WiFi wagwoord en hoe ontbyt bespreek kan word, sou handig gewees het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Mei 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Be My Guest
Hotel

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 129 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cnr. Minaar Str and R57, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0ZTM3N2U5LWFiODYtNDkzOC04ZTQ1LWVhYTU0MmMxMmM0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Cnr. Minaar Str and R57 Vaalpark 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.760055333109 27.826883084329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang