Be Still Accommodation
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 26 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Kraal Street, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Be Still Accommodation is 'n bekoorlike meditasie-oord in die kusdorpie Swakopmund in Namibië.
Die verblyf word aangebied in 10 selfsorgeenhede, 2 eenslaapkamerwoonstelle. Die slaapkamers in elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of stort. Die kombuisies in elke woonstel het 'n stoof, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n TV met Netflix, terwyl die eenhede op die grondverdieping 'n privaat tuin het.
'n Binnenhuise swembad, sauna, joga-ateljee en braai-area is op die perseel beskikbaar. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word ook voorsien.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, vryval, see-kajakvaart, perdry, vierwielfietsry en gholf in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 9 Kraal Street, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Be Still Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 26 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Kraal Street, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang