Successfully reported
+57

Be Still and Know

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Prospect Street, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Be Still and Know is 'n bekoorlike Victoriaanse stylhuis wat in die 1900's gebou is, en bied verblyf in die hartjie van Darling. Die eiendom is 'n maklike rit vanaf die Weskus en groot besienswaardighede in die streek.

Die huis bied verblyf in 4 luukse kamers. Al die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Gaste het toegang tot 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 8, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitarea, 'n TV en 'n bykomende etenstafel met sitplek vir 8 mense bied. Die huis spog met 'n buitelug-vermaakarea met ingeboude braaigeriewe en oorgenoeg sitplek. In die tuin vind gaste 'n swembad met sonstoele waar gaste kan ontspan.

Darling is bekend vir sy wyn, olywe, plaaslike vleismark, brouery, orgideë, blommeseisoen, feeste, bergfietsry en markte, wat dit 'n uitstekende basis maak om die area se vele besienswaardighede te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Emil P
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful. Charming. Peaceful. Delightful. Charming. Peaceful. Be Still & Know is truly a gem. Jaquelene clearly carries the spirit of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Christie V
Saam met lewensmaat
5.0
Quality stay. Beautiful and large old house. Historic elements very well combined with all modern amenities. Could have stayed longer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Marié V
Saam met vriende
5.0
Rustige, vredevolle ervaring. Kon net lekker ontspan! Als was gerieflik! Dit was so lekker skoon en netjies en ruim huis! Voel soos huis as jy daar in...
Sien meer
Okt 2024
Avrill T
Saam met vriende
5.0
The host was amazing. The house is beautiful. #Amazing/Peacefully.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Sanet S
Saam met lewensmaat
5.0
Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te laat welkom voel. Ons het ongelooflik lekker gebly en sal hulle definitief aanbeveel. Sou ons weer Darli...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacquelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2 Prospect Street, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Be Still and Know het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Prospect Street, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dcf73e1fd562e5b8e914f71b67d47fe2e3233ff35a1d0702fce9e31664e37661673b7673dfb9d326ae1588b07de3d4df0fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 2 Prospect Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.373530601673 18.378549882397
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang