Successfully reported
+99

Beach Blessing

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 18 Sovereign Sands, 1 Umvoti Drive, Blythedale, 4450, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Beach Blessing is 'n dubbelverdieping selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Blythedale. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand.

Dié vakansiehuis het 3 slaapkamers, asook 2 en 'n half badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is op die eerste verdieping en het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n oond met stoof, breekware en eetgerei, asook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n TV met volledige DStv. Die leefarea lei na 'n ruim balkon, met 'n stoepetenstafel, sitplek en 'n draagbare braai.

Daar is parkeerplek vir 2 voertuie in die motorhuis met outomatiese deure. Gaste het toegang tot die swem in die kompleks. Die landgoed is 20 km vanaf die Ballito Junction Regional Mall en 'n rit van ander besienswaardighede in die Ballito-, Noordkus- en Kwadukuza-area af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rich Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 18 Sovereign Sands, 1 Umvoti Drive, Blythedale, 4450, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Blessing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 18 Sovereign Sands, 1 Umvoti Drive, Blythedale, 4450, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAutrT1y1VI1CUSZUyExVbsVOjMMNnkvVXt7DkMKU62o02gUI0EK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 18 Sovereign Sands 1 Umvoti Drive 4450 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -29.3684478 31.3534757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang