Successfully reported
+99

Beach Blessing

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 18 Sovereign Sands, 1 Umvoti Drive, Blythedale, 4450, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Beach Blessing is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat in 'n veilige kompleks op die strandfront in Blythedale geleë is. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand.

Dié volledig gemeubileerde vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 en 'n half badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede kamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met beide 'n stort en 'n bad.

Op die eerste verdieping het die goed toegeruste kombuis 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, breekware en eetgerei, asook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser om te gebruik. Die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n volledige reeks DStv-kanale. Die leefarea maak oop op 'n ruim balkon met 'n buite-etenstafel met sitplek en 'n draagbare braaigeriewe om te gebruik.

Parkering vir 2 voertuie in die motorhuis, met motordeure.
Gaste het ook toegang tot die swembad in die kompleks. Die landgoed is 20 km vanaf die Ballito Junction Regional Mall geleë, en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die Ballito, Noordkus en Kwadukuza area.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rich Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 18 Sovereign Sands, 1 Umvoti Drive, Blythedale, 4450, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Blessing het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 18 Sovereign Sands, 1 Umvoti Drive, Blythedale, 4450, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAutrT1y1VI1CUSZUyExVbsVOjMMNnkvVXt7DkMKU62o02gUI0EK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 18 Sovereign Sands 1 Umvoti Drive 4450 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -29.3684478 31.3534757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang