Successfully reported
+17

Beach Bliss

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Seeduiker Street, Unit 2 in Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 410 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Bliss is 'n smaakvolle Weskus-kothuis net 50 m vanaf die historiese Voorstrand. Die bekoorlike kothuis bied 'n knus en gerieflike toevlugsoord by die see.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en dié gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele, en 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket, Netflix en Youtube. Gratis WiFi is beskikbaar.

Op die stoep is daar buitemeubels en 'n ingeboude braai.

Of gaste nou op soek is na 'n naweekwegbreek of langer verblyf, Beach Bliss bied 'n heerlike wegbreek by die see.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1906

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Seeduiker Street, Unit 2 in Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 410
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 410
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 410
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Seeduiker Street, Unit 2 in Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3868443c5148d906a4fedb90984afe267ae644ded23dff4a274ae4fd6107c646398081085de9be6c90888bfc1af5b95a23eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 410 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 1 Seeduiker Street Unit 2 in Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808933442507 17.890591439328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang