Successfully reported
+40

Beach Blossom Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schafli Road, Glen Eden, 5259, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beach Blossom Villa, 'n luukse toevlugsoord in Glen Eden in die Oos-Kaap met 'n uitsig oor die see, is ideaal om blywende herinneringe saam met geliefdes te skep.

Dié ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en daar is 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel die oorblywende badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis spog met 'n etenstafel met sitplek vir 8 en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en verskeie toebehore toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met gratis WiFi. Daar is ook 'n pooltafel vir vermaak.

Buite is daar 'n pragtige grasperk, ekstra sitplek, en 'n braai-area wat ideaal is vir skemerkelkies. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike speelarea vir kinders, 'n tennisbaan en 'n swembad.

Beach Blossom Villa bied 'n unieke mengsel van luukse, gemak en natuur. Of gaste nou lus is vir avontuur, ontspanning of kwaliteittyd saam met geliefdes, hierdie villa bied 'n onvergeetlike wegbreekplek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Schafli Road, Glen Eden, 5259, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schafli Road, Glen Eden, 5259, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87be90d7f69e3269f0ac623b01d5f56e3973222e8481a72c2dcb9034f94de7ec0d3abcd2456bb1f072210928d2cc15838de1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) Schafli Road Glen Eden 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.884560674695 28.093757629395
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang