Successfully reported
+21

Beach Break Holiday Unit 416

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Break Holiday Unit 416 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die gewilde Breakers-oord in Umhlanga. Die oord is naby verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing.

Die woonstel het lugversorging en beskik oor 2 kamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is oopplan en beskik oor mikroglolfoond, oond en stoof, en 'n yskas-vrieskas. Verder is daar 'n strykyster, strykbord en 'n droograk.

Die leefarea het 'n TV met 40 kanale asook DVD-speler, en ingeboude kluis. Daar is 1 onderdak-parkeerplek en 1 buite-parkeerplek vir 'n ekstra voertuig. Daar is uitsigte oor die tuine.

Die oord bied die volgende geriewe: 'n verhitte swembad wat 25 m lank is, waterglybane, 'n watervlugbal-swembad, gimnasium, gemeenskaplike braaigeriewe, haar- en skoonheidsalon, wassery, droogskoonmaker en 'n baba-oppasdiens.

Die Breakers-oord is langs Umhlanga Strandmeer Natuurreservaat, oorkant Umhlanga Strand-dek, en sowat 3,7 km vanaf die Gateway Mall.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Debra Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Break Holiday Unit 416 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA321c798bffdc63a9021c43892c7cbf42eb75f662832540d652460961e0a1cc95b8d6fd142f603acf388f7b707fd2410d7987?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.713490249952 31.092445389112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang