Successfully reported
+30

Beach Bungalow

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Main Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Bungalow is 'n bekoorlike selfsorghuis in Sandbaai, Hermanus. Dit is die idele opsie vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die ander 2 badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Dit lei na die etenstafel vir 6. Die sitarea het 'n slim-TV, gratis WiFi en gemaklike sitplek.

Daar is nog sitplek op die houtdek en dit bied 'n uitsig oor die tuin. Daar is ook 'n boma-area, braai-area en 'n warmbad. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonet & John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 Main Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Bungalow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Main Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6869c3068b93f673e060ba8a183bd357f325a604bbd08d9379051e9d8781e846e052f771ab8726d639d4207c01abec4ed6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 11 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.426665993162 19.194856731283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang