Successfully reported

Beach Castle

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Matthew D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great stay. Very clean, has everything you need and is right next to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Beach Castle
Thank you, Matthew, for your feedback. Regards, Cobus

Gerhard B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was lekker en gerieflik. Ja, was lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Beach Castle
Baie dankie Groete

Henrico V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Great time on the beachfront. Absolutely lovely accommodation. Great location and everything that you need is there. Had a wonderful time and would recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflik. Pragtige eenheid met alles wat nodig is. Views, views, views! Dankie dat ons 'n stukkie van jul hemel kan beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

So so satisfying. Thank you, Cobus. This place absolutely ticks all the boxes. Beautiful location. Absolutely beautiful accommodation. Very well equipped and furnished. Friendly owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Beach Castle
Baie dankie Tjaart vir julle besoek aan Beachcastle… WOW - was so lekker om julle te ontmoet. Dankie vir jou terugvoer Cobus en Emme

Elke P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Amazing views and great host. Had a fantastic weekend at Beach Castle. Was fully equipped and we did not need anything extra. Cobus was friendly and very helpful. Will definitely be back. The views are amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Beach Castle
Hi Elke Dankie vir julle bespreking en baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Waardeer. Cobus en Emme

Danie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly en kan hierdie pragtige plek aanbeveel. Baie lekker gebly en goed uitgerus. Netjiese en goed toegeruste selfsorg-eenheid. Pragtige uitsig oor die see en strandmeer, 'n klipgooi weg (net oor die straat). Die gasheer en gasvrou is twee pragtige mense - uiters gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Beach Castle
Dankie Danie… was lekker om julle te ontvang. Groete Cobus

Landon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Safe, tranquil and immensely relaxing! The perfect place for a couple to get away for a week. On the water's edge. All the necessary facilities and amazing hosts; friendly, caring and communicative. Thank you! I hope to return soon again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Beach Castle
Thanks Landon for your feedback. Regards, Cobus

Lynette A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

For people who wish to vacation there, you can do so with a peaceful mind. We fully enjoyed our one night stay here and were greeted personally by the owner. Beautifully decorated and suited all our needs. All your needs and requirements are seen to, ensuring an enjoyable holiday! And the view is most definitely an extra bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Beach Castle
Thank you, Lynette - it was such a pleasure to have you as our guest.

Tanya V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Die uitsig is pragtig op die see. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Cobus
Beach Castle
Baie dankie, Tanya… bly julle het Stilbaai en spesifiek Beachcastle geniet. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Waterkant street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOGgSLwvmVDMEUkMopWh4LgMgoteZFKVnRhnU6O7PKWyYPXySGa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 73 Waterkant street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3795008 21.4215456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang