Successfully reported

Beach Club 602

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Vernon J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Mooi uitsig, perfekte ligging, kort WiFi. Baie lekker gebly in mooi toegeruste woonstel (oorweeg asb. maadjies of tafeldoek). Mooi see-uitsig. Baie behulpsame skoonmaakdiens, dankie Ella! Die feit dat die woonstel in vandag se tyd nie WiFi het nie, is 'n probleem vir die meeste reisigers, veral omdat die selfoonsein ook nog swak is (1 strepie in die sitkamer). Vra asb. jul gaste R20-30/dag meer en sit WiFi in. Dit het my meer as dit in data gekos. 'n Slim TV beteken niks as jy nie WiFi het nie, veral in stormagtige weer. Dit is vir my 'n groot bekommernis. Ek sien baie vorige gaste kla ook daaroor. Die glasdeur op die stoep is goed, maar dit benodig ernstige onderhoud. Met die groot storm het hy amper afgewaai omdat hy nie seël nie. Slaapkamers is effens lawaaierig omdat die gebou se uitleg binnekant toe in die gang kyk. Oorweeg ook 'n ekstra tag en veiligheidsheksleutel, mens moet heeltyd op en af om vir ander oop te maak. Verder is dit 'n baie lekker plekkie met WiFi en 'n tag, sal dit 10/10 wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Beach Club 602
Hi Vernon Baie dankie vir al jou raad, ons het intussen WiFi beskikbaar in die woonstel. Vriendelike groete

Lizzy G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Was baie nice en mooi. View was beautiful. Sal definitief aanbeveel️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Beach Club 602
Hi Lizzy Ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete.

Mc B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Die verblyf was stunning. Als was perfek! Baie lekker gebly soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Beach Club 602
Hi Mc Ons is bly julle het lekker gekuier, sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete

Amanda V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Baie skoon, ruim en gerieflike woonstel. Fantastiese ruim woonstel, met die mooiste uitsig oor die see, baie lekker en gerieflik. Voel net die WiFi vang nie in die kamers goed op, en daar was geen swart vullissak in die woonstel. Ons moes ook self die geiser aanskakel, dit was af en die water was koud die eerste aand.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Beach Club 602
Hi Amanda Bly julle het lekker by ons gekuier. Ons vra jammer vir die ongerief oor die koue water en vullissakke. Die ontvangs vir WiFi is maar 'n probleem, veral wanneer die weer onstuimig is. Vriendelike groete

Conrad B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Puik. Dit is altyd lekker by Beach Club en 602 is netjies. Dit was ons 2de keer hier en ek sal nie eers kyk vir ander verblyf in die area nie, dit werk goed vir ons en is groot eenhede, meer penthouse as woonstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Izak
Beach Club 602
Hi Conrad Ons is bly, julle het lekker gekuier. Vriendelike groete

Mariana S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Ideaal geleë, goed toegerus. Baie lekker gebly en sal weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette C
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Beautiful flat with stunning sea view. Comfortable couch and beds. Well equipped kitchen. Loved this beautiful flat. The sea view is stunning. All the beds are super comfortable and the bathrooms are modern and clean. The kitchen is equipped with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noleen H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Mooi uitsig, gerieflik en goed toegerus. Baie lekker gebly. Beddens fantasties. Skoon en netjies. Kan dalk net nog 'n ekstra disc gee vir toegang tot gebou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Amazing and peaceful. Definitely a must in the future. Loved this beautiful home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Tops, baie lekker eenheid. Dit was so lekker ek het reeds weer vir Des 2024 bespreek. Gerieflik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Izak Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Beach Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97b6f930760b302bb6bf3375e6f04fbeb030cf2ae69bdd167ddd79b8ac0e66b2917920b02b2e56ba8f19b2fff9c2577dbeea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 26 Beach Boulevard Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.158438543886 22.109262045119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang