Successfully reported
+17

Beach Club G02

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Club, Beach Boulevard-East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beach Club GO2 is 'n vakansiewoonstel op die grondverdieping van 'n veilige strandfrontkompleks by Diaz-strand in Mosselbaai. Dié woonstel spog met 'n see-uitsig en is langs die Diaz Hotel, die Beach Bar en die waterpark geleë.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n kindergrootte-stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Badhanddoeke en linne word voorsien.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Skuifdeure lei na 'n houtstoep met 'n stoepstel. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area, asook veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beach Club, Beach Boulevard-East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Club, Beach Boulevard-East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA354e0ea679b8805cfdd21774e1b40404887a856a42a256e7b25609df7da8957d31ee9d6eed023e58176e0fb9b9f2de3c2163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) Beach Club, Beach Boulevard-East Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.158548470697 22.109312053442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang