Beach Club G02
- 
            
            
                Kapasiteit: 6 persone
                                                        
                                            
5 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Club, Beach Boulevard-East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
 - Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)
 - 
                
                
                    TGCSA-gradering:
 
Beskrywing
            Beach Club GO2 is 'n vakansiewoonstel op die grondvloer van 'n veilige kompleks aan die strandfront van Diaz-strand in Mosselbaai. Dié woonstel bied see-uitsigte en is ideaal geleë langs die Diaz Hotel, die Beach Bar en die waterpark.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n kindergrootte stapelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Badhanddoeke en linne word ook voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n stoepstel en skuifdeure wat na 'n houtstoep oopmaak. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area, asook veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Beach Club, Beach Boulevard-East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 6 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
5 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Club, Beach Boulevard-East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
 - 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang