Successfully reported
+25

Beach Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, 2 Meerenvlei, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Cottage is 'n goed toegeruste, knus en gerieflike selfsorgkothuis wat in die Meerenvlei-kompleks in Kleinmond geleë is. Dit is naby verskeie winkels en restaurante asook 'n veilige Blouvlag-swemstrand geleë.

Hierdie lieflike kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, lugbraaier, koffiemasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. 'n DStv-verbinding is beskikbaar. Die leefarea maak oop na 'n lieflike glas-omheinde sonkamer met 'n etenstafel, stoele en banke, en 'n futon met beddegoed wat 'n ekstra gas teen 'n ekstra koste kan akkommodeer. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is verskeie wasgoed om te was.

Meerenvlei bied maklike toegang tot die strand en strandmeer, en roeibote is op die strandmeer te huur.

Restaurante en winkels is binne stapafstand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Main Road, 2 Meerenvlei, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, 2 Meerenvlei, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6k9OJ9ZUS642gSJAQdd7p9CFLDcAEoCEneOuqGV9g17RgKRLJd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Main Road 2 Meerenvlei 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.338706851404 19.040277180053
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang