Successfully reported
+35

Beach Front @ Stella Maris

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2025 tot 31 Des 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Beach Road, Unit 86 Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 295 R972 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Front @ Stella Maris is 'n moderne selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou reg oorkant die strand in Amanzimtoti. Dit is die perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusdorp. Die strand is so na as 160 m van die gebou af.

Die woonstel bied slaapplek vir altesaam 6 mense, 4 gaste in 2 slaapkamers en nog 2 in die dubbelslaapbank in die sitkamer vir 2 kinders. Daar is ook 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele.

Die leefarea is ingerig met 'n slaapbank vir 2 kinders, nog 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die eiendom is naby die strand, winkels en restaurante, met Splash Waterworld ongeveer 600 m weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ilze V
Saam met lewensmaat
5.0
Nice. Cozy. Beautiful. Very nice stay. Everything we needed was there. Beautiful ocean view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Melissa V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker, gerieflik en skoon netjiese blyplek. Sien uit om weer daar te bly! So netjiese plek en meer as wat foto's wys. Dis regtig die moeite werd...
Sien meer
Mei 2025
Isaac R
Gesin met tieners
5.0
Relaxing. Nice location and you could view the ocean from the couch.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Dit is 'n baie lekker plek om te bly en die uitsig is fantasties. Sal beslis weer daar gaan bly.
Mrt 2025
Thapelo M
Gesin met klein kinders
4.6
Spectacular views and an awesome place. Nice place, well taken care of, and the kids loved it. The view is spectacular. Make sure you w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Malcolm Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 73 Beach Road, Unit 86 Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Front @ Stella Maris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 295
R 1 295 R 972
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 295
R 1 295 R 972
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 295
R 1 295 R 972
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 73 Beach Road, Unit 86 Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f368f9da12bbf2e20bd98a012f1d626bd6028019a14dc33ef7d88b24dbc8ba60e4ca879aae184cd4fadda84693a7f2987fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295 nouVanaf R971 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 73 Beach Road Unit 86 Stella Maris 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -30.051609346065 30.888249278069

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang