On The Beach
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 133 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R3 100 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
On The Beach bied ruim selfsorgverblyf vir gesinne wat 'n strandvakansie in Lambertsbaai soek, met direkte toegang tot die strand.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers en 2 volledige badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en spog met 'n indrukwekkende see-uitsig. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer met 'n dubbelbed toegerus is. Die 2 boonste slaapkamers deel 'n volledige badkamer, en die onderste slaapkamer het sy eie volledige en suite-badkamer. Hierdie uitleg maak voorsiening vir buigsame akkommodasie van 4 of 6 gaste.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n lugbraaier-oond, vier gasbranders, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Dit maak oop na 'n sonnige sitarea met stoele en 'n tafel. 'n Slim-TV en WiFi word voorsien, en DStv kan op versoek geaktiveer word.
'n Veranda met sitplek, 'n tafel, braaigeriewe en 'n see-uitsig vorm deel van die woonstel. Veilige parkering vir twee voertuie is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 133 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink On The Beach het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 133 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang