Beach Front
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beach Front is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Amanzimtoti. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Dolfynkus aangesien hierdie kompleks reg op die strand is.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gas- en elektriese stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met 2 enkelslaapbanke en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis op die perseel. Die kompleks bied ook gemeenskaplike braaigeriewe. Die ligging van hierdie kompleks is stapafstand vanaf winkelsentrums en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Davendra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 87 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beach Front het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang