Beach Home Away From Home
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 South Beach Road, 302 Umdloti Resort, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beach Home Away From Home is 'n knus woonstel in die hartjie van Umdloti-dorpie, die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n ontspanne see-ontsnapping wil geniet.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer in wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien.
Gaste kan gratis onbeperkte WiFi en veilige parkeerplek geniet. Die woonstel is ideaal geleë net 5 minute se stap van die strand af, wat dit maklik maak om die son en seebriesie te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Corrine Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1 South Beach Road, 302 Umdloti Resort, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 South Beach Road, 302 Umdloti Resort, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang