Beach House Point JBay
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Mimosa Street, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beach House Point JBay is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis ongeveer 200 m van die strand in Jeffreysbaai af, ideaal vir tot 6 gaste wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Lugversorging is beskikbaar in die sitkamer en hoofslaapkamer.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
'n Onderdak-patio spog met pragtige see-uitsigte en bied die perfekte uitkykpunt om branderplankryers by Point te dophou. Hierdie huis is ideaal vir strandliefhebbers en branderplankry-entoesiaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 60 Mimosa Street, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Mimosa Street, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang