Successfully reported

Beach Melody and Music

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sonja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome stay and quiet. Brilliant view and location, spotless as well as effortless check-in. Security very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan-pierre B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie lekker en sal weer daar bly. Baie lekker gebly, was in Durban vir die Comrades en dit was lekker voor en na die event.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Beach Melody and Music
Thank you,

Len M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Fantastic. Pictures are exactly as you find them. Very nice stay and special closeness to all amenities. The beach is safe and 100 metres from the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Amazing plek, met beste gasvrou ooit, ruim kamers met alles wat jy nodig het. Het vreeslik lekker gebly, baie vriendelike gasvrou, beste beddens om in te slaap ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Rustig en beskut. Weg van die bedrywighede in rustige omgewing. Netjiese tuin beskut teen wind. Gedeeltelike see-uitsig, maar kan branders duidelik hoor. Netjiese eenheid. Uiters gerieflike beddens met vars skoon linne. Vriendelike en bedagsame gasvrou. Vorige vakansieganger het skottelgoedwasser vol vuil skottelgoed gelos. Dis swak om jou vuil skottelgoed te los vir eienaar/gasvrou. Agterste kamer het bedompig en klam begin ruik a.g.v. reen. Voorste vensters kan nie op knip gaan a.g.v. monkey bars aan rame. Wees bedag op blou apies wat nuuskierig is. Tuinier het hulp verleen om bagasie teen trappe op te dra. Dankie vir die geleentheid om lekker te kon uitrus.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Ruth
Beach Melody and Music
Ek is so bly jy het jou verblyf geniet. 'n Goeie nagrus op gemaklike beddens is die antwoord op 'n goeie rus. Jy het wel 'n baie warm maand gekies om Durban te besoek. Ek is baie jammer dat ek na die skottelgoedwasser kyk. My nederigste verskonings.

Vern S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Awesome family beach stay. We had a short but wonderful stay at Beach Music - wish we had booked for longer. It had everything we needed: big rooms, a comfortable lounge and a well-equipped kitchen. It is also very well located close to a lovely swimming beach and many good restaurants. There is a big lawn area in front of the place where you can braai and the kids can play games. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Beach Melody and Music
Thank you for the great review. Very appreciated.

Anuschka V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

We enjoyed our stay. Had a nice braai, and is within walking distance from the beach. Amazing experience, owners are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Beach Melody and Music
Thank you for your review.

Yolanda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik! Voldoen aan al ons vereistes. Heerlik gebly - veilig en stapafstand van strand. Goeie restaurante in dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Beach Melody and Music
Thank you Yolanda, it was a pleasure to host your family.

Marié V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Beautiful view, peaceful. Excellent accommodation, will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Beach Melody and Music
Thank You. We look forward to hosting you again.

Neville O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gerieflike en luukse verblyf naby die see. Pragtige see-uitsig vanaf die eenheid. Die eienaar, Ruth, het ons met ons aankoms ontmoet en ons dadelik laat tuis voel. Die eenheid was voldoende uitgerus met alles wat vir 'n aangename verblyf benodig sou wees. Die bed was van hoë gehalte en het ons 'n fantastiese en gemaklike nagrus gegee. Ons sal definitief die plek aanbeveel en self weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruth
Beach Melody and Music
Thank you for the great review. Much appreciated.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 690
R 1 690 R 1 521
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 690
R 1 690 R 1 521
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 690
R 1 690 R 1 521
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Newsel Road, Umdloti Beach, 4360, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoHnVcKxYnFLKIW1jwsST3QKB9ySCZWUBACk13ONMJC6S75iJLV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 690 nouVanaf R1 521 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 2 Newsel Road Umdloti Beach 4360 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.676204956051 31.114196588955
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang