Ocean & Forest
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Hill Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ocean & Forest is 'n selfsorgparadys in Keurboomstrand met slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie. Daar is 'n etenstafel vir 2 en 'n gemaklike stoel.
Geniet dit om te kyk hoe die Knysna Loeries tussen die omliggende bome rondspring. Dit is net vyf minute se stap na die strand deur die inheemse woud.
Parkeerplek is aan die einde van Hillstraat, en stap ongeveer 100 trappe op om die huis te bereik.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 50 Hill Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Hill Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang