Beach Retreat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 97 Beach Road, Unit 204, 97 On Strand, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in Strand, Kaapstad, is Beach Retreat 'n selfsorgwoonstel naby die Helderberge met uitsigte oor Valsbaai.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort. Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea, sitkamer en kombuis in wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Die balkon het 'n klein gasbraai.
Die gebou is geleë langs 'n 2 km lange promenade wat deur draffers en stappers gebruik word en bevat openbare kunsbeelde. Nabygeleë besienswaardighede sluit in 'n waterpark met 'n superbuis en minigolf, die Strand Gholfbaan, en verskeie restaurante, koffiewinkels en roomyswinkels binne loopafstand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ruwe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 97 Beach Road, Unit 204, 97 On Strand, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 97 Beach Road, Unit 204, 97 On Strand, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang