Beach Stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Alexander Street, The Breakers, Hout Bay, Cape Town, 7872, Wes-Kaap
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beach Stay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in The Breakers-kompleks in Houtbaai. Die kompleks is gerieflik geleë, net 600 m van Houtbaai-strand af, en die woonstel kyk uit oor die baai en berge.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis, leefarea en eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, skottelgoedwasser, mikrogolfoond. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkering.
Die kompleks is geleë binne maklike toegang tot 'n winkelsentrum, die Houtbaai-hawemark en die bekende Chapman's Peak-rylaan. Die ligging is ook ideaal vir diegene wat die Constantia-wynroete wil besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Chantal Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 Alexander Street, The Breakers, Hout Bay, Cape Town, 7872, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Stay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Alexander Street, The Breakers, Hout Bay, Cape Town, 7872, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang