Successfully reported

Beach Villa Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Kathy B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Best way to relax and unwind. So relaxing. Beautiful to be so close to the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie aangenaam. Die paar dae daar was so aangenaam gewees. Dis heerlik om op die see uit te kyk, en selfs 'n skool dolfyne en paar walvisse te kon sien. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

The Beach Villa Apartment and the view were a treat. It was absolutely perfect. Onrus at its best and we had front row seats to the best view. The accommodation was just what we needed, and the caretaking in explaining the arrival process helped immensely. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Villa Apartment
Dear Charlene, we definitely have to agree about Beach Villa Apartment being the best seats in the house when it comes to sea views . We are so glad you had an enjoyable stay and we want to thank you for the great review! Please come and stay again soon.

David V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Behalwe kwessie genoem hierbo, was die kuiertjie fantasties. Eienaar op boonste verdieping het op 'n Sondag heeldag gewerk tot oor nege die aand, wat 'n groot steurnis was aangesien geraas reg bokant hoofslaapkamer was. Dit was die enigste probleem wat die naweek 'n bietjie onplesierig gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Villa Apartment
Beste David Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is bly dat julle steeds 'n fantastiese kuier gehad het, ten spyte van die ongerief. Julle was natuurlik baie welkom om my te kontak soos in my WhatsApp genoem, en dan sou ek sommer gou met die eienaars in verbinding getree het. Ek is seker hulle het nie besef dat hulle julle pla nie en sal geweldig sleg voel. Nie te min sê ons dankie vir julle kuier en hoop ons om julle in die toekoms terug te verwelkom. Vriendelike groete Anine

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

See uitsigte en klank van die see. Ligging en omgewing is great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Villa Apartment
Dankie vir die mooi resensie, Chris! Kom kuier gerus weer.

Annemarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflik, mooiste uitsig! Heerlik stil en privaat, vriendelike gasvrou en -heer. Beveel dit graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Villa Apartment
Beste Annemarie Baie dankie vir jou mooi aanbeveling en komplimente rakende die eienaars. Ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom.

Samantha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Wens ons kon langer bly, dit was 'n awesome plek gewees. Dit was 'n baie oulike plek gewees met pragtige see-uitsig. Ek en my man het baie lekker gerus, baie gemaklike beddens, baie skoon en netjies, en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer terug gaan met ons kinders volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Villa Apartment
Wow, Samantha! Baie dankie vir die mooi resensie. Dit maak ons harte altyd bly as ons gaste hul tyd by Beach Villa Apartment geniet het. Kom kuier gerus weer!

Mari P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Pragtige uitsig, gerieflik geleë. Sonkragstelsel. Ideaal vir beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Villa Apartment
Beste Mari Dit is darem lekker as mens so bietjie van beurtkrag kan vergeet terwyl jy op 'n wegbreek is. Dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het jul tyd by ons pragtige en spesiale Beach Villa Apartment geniet. Kom kuier gerus weer.

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Awesome. This one ticked all the boxes. Really well-kept apartment and the boardwalk makes it complete.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
O'Nel
Beach Villa Apartment
Thank you for your positive review, Pieter. There's nothing better than happy guests. Please do come and stay again, soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

O'Nel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 156

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 120
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 120
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 120
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Perlemoen Close, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc107766ea2d5bcef219b3318157560bf3b7553ff82d41bdecd50c143cd6a73ed473ec9c0a790188c4f7246737485b36bf5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 120 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 11 Perlemoen Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.421114 19.153758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang