Successfully reported
+39

Beach Walk

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crest Road, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 620 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Walk is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Pearly Beach, net 21 km vanaf Gansbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek, want dit is net 'n entjie se stap vanaf 'n witsandstrand.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek en 'n sitarea met gemaklike rusbanke.

Daar is ook 'n binnebraai en stapeldeure wat na 'n onderdakhoutdek met sitplek en 'n see-uitsig lei.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Mikele P
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik! Ons het baie lekker daar gebly. Eenheid is goed toegerus en is ook baie skoon.
Mei 2025
Amanda L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gekuier! Die naweek was te kort. Dit is 'n lieflike leefhuis en het aan al ons verwagtinge voldoen. 'n Koue stort het net 'n dempe...
Sien meer
Jul 2024
Melissa B
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful & cosy makes a perfect getaway. We absolutely loved our stay. The house was so cosy, and the beds were super comfortable. It w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Izania A
Gesin met klein kinders
4.6
Lovely stay. Lovely house, good location and great customer service from the booking agent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Marguerite L
Gesin met tieners
4.2
Heerlike gesellige huis met mooi uitsig op die see. Heerlike naweek in huis naby die see, net mooi uitsig.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 123

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Crest Road, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Walk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Vanaf
R 1 620
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crest Road, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fb7ca49cba3718d6ad1b5a7fc5d8b5097f5c2e7afc587b35ac9710f3548a21ccb468b41aabefb90b906e67ae77167b21f32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Crest Road Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.658698554162 19.486747689288
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang