Beach Wood Boutique Hotel
Beskrywing
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir 2 kinders. Albei badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste het toegang tot 'n patio met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Daar word van alle gaste verwag om die privaatheid van ander gaste te respekteer en 'n stil omgewing te handhaaf. Hotelgaste mag slegs die swembad by Skippies Restaurant gebruik. 
Selfsorgwoonstelle het hul eie swembad wat aan die agterkant van die woonstelarea geleë is. Kinders word nie toegelaat om sonder volwasse toesig te swem nie. Die swembaddens sluit om 20:00.
Geen alkohol word binne die swembaddens toegelaat nie.
Eet binne die swembaddens word nie toegelaat nie.
Harde musiek word tydens verblyf verbied.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir 2 kinders. Albei badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste het toegang tot 'n balkon met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Daar word van alle gaste verwag om die privaatheid van ander gaste te respekteer en 'n stil omgewing te handhaaf. Hotelgaste mag slegs die swembad by Skippies Restaurant gebruik. 
Selfsorgwoonstelle het hul eie swembad wat aan die agterkant van die woonstelarea geleë is. Kinders word nie toegelaat om sonder volwasse toesig te swem nie. Die swembaddens sluit om 20:00.
Geen alkohol word binne die swembaddens toegelaat nie.
Eet binne die swembaddens word nie toegelaat nie.
Harde musiek word tydens verblyf verbied.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n sitarea met 'n leesstoel. Die badkamer het 'n aparte bad en stort. Dit het lugversorging en toegerus met 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Daar word van alle gaste verwag om die privaatheid van ander gaste te respekteer en 'n stil omgewing te handhaaf. Hotelgaste mag slegs die swembad by Skippies Restaurant gebruik. 
Selfsorgwoonstelle het hul eie swembad wat aan die agterkant van die woonstelarea geleë is. Kinders word nie toegelaat om sonder volwasse toesig te swem nie. Die swembaddens sluit om 20:00.
Geen alkohol word binne die swembaddens toegelaat nie.
Eet binne die swembaddens word nie toegelaat nie.
Harde musiek word tydens verblyf verbied.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Dit sluit 'n aparte bad en stort, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Lugversorging word ook voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Daar word van alle gaste verwag om die privaatheid van ander gaste te respekteer en 'n stil omgewing te handhaaf. Hotelgaste mag slegs die swembad by Skippies Restaurant gebruik. 
Selfsorgwoonstelle het hul eie swembad wat aan die agterkant van die woonstelarea geleë is. Kinders word nie toegelaat om sonder volwasse toesig te swem nie. Die swembaddens sluit om 20:00.
Geen alkohol word binne die swembaddens toegelaat nie.
Eet binne die swembaddens word nie toegelaat nie.
Harde musiek word tydens verblyf verbied.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Dit sluit 'n aparte bad en stort, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Lugversorging word ook voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Daar word van alle gaste verwag om die privaatheid van ander gaste te respekteer en 'n stil omgewing te handhaaf. Hotelgaste mag slegs die swembad by Skippies Restaurant gebruik. 
Selfsorgwoonstelle het hul eie swembad wat aan die agterkant van die woonstelarea geleë is. Kinders word nie toegelaat om sonder volwasse toesig te swem nie. Die swembaddens sluit om 20:00.
Geen alkohol word binne die swembaddens toegelaat nie.
Eet binne die swembaddens word nie toegelaat nie.
Harde musiek word tydens verblyf verbied.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste het toegang tot 'n balkon met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Daar word van alle gaste verwag om die privaatheid van ander gaste te respekteer en 'n stil omgewing te handhaaf. Hotelgaste mag slegs die swembad by Skippies Restaurant gebruik. 
Selfsorgwoonstelle het hul eie swembad wat aan die agterkant van die woonstelarea geleë is. Kinders word nie toegelaat om sonder volwasse toesig te swem nie. Die swembaddens sluit om 20:00.
Geen alkohol word binne die swembaddens toegelaat nie.
Eet binne die swembaddens word nie toegelaat nie.
Harde musiek word tydens verblyf verbied.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie groot gesinskamer beskik oor 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n rusbank. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n aparte stort. Die kamer het ook 'n koffiestasie en 'n yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed and breakfast basis.
Huisreëls
Daar word van alle gaste verwag om die privaatheid van ander gaste te respekteer en 'n stil omgewing te handhaaf. Hotelgaste mag slegs die swembad by Skippies Restaurant gebruik. 
Selfsorgwoonstelle het hul eie swembad wat aan die agterkant van die woonstelarea geleë is. Kinders word nie toegelaat om sonder volwasse toesig te swem nie. Die swembaddens sluit om 20:00.
Geen alkohol word binne die swembaddens toegelaat nie.
Eet binne die swembaddens word nie toegelaat nie.
Harde musiek word tydens verblyf verbied.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 92 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 49 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang