Successfully reported
+67

Beach2Anchor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Beach Road, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 630 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Beach2Anchor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel op Gordonsbaai se strandfront. Die woonstel bied 'n mooi uitsig oor die strand en see en is naby winkels en restaurante.

Die woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die woonstel is oor 4 vlakke gebou. Gaste kom op die grondverdieping in en kan dan opgaan na die leefarea waar daar 'n oopplan-eetarea en -sitarea met 'n kombuisie is. Die woonstel het WiFi en lugversorging op al die verdiepings. Daar is ook 'n kinderkamer, bekend as die Rhino-kamer, wat 'n stapelbed het. Die binnebraai en vermaakarea is op dieselfde verdieping.

Op die verdieping bo hierdie een is 3 slaapkamers en 2 badkamers met 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en een van die kamers het lugversorging. Die hoofslaapkamer het ook 'n privaat balkon met 'n mooi see-uitsig, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, kaste wat van die vloer tot by die plafon strek, en lugversorging.

'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar as gaste langer wil bly. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus.

Die heel boonste verdieping het 'n Jacuzzi met 'n mooi uitsig oor die baai en die strand en daar is 'n groot draaisambreel en sonstoele.

Die woonstel is in die veilige Anchorage-gebou en bied veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek.

Die eiendom het 'n 8kW-omsetter met 'n 10.4kW-battery om krag te verskaf tydens beurtkrag of ander kragonderbrekings.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 69 Beach Road, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach2Anchor het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 630
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 630
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 8 630
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Beach Road, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c5c954b2799f3d84aef6f9480738fc0a16e4e85409afb8621a5b15e698bd3bb21d8d5a851186371ebeee8a1e4d5e7b5e03a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 630 per nag, vir 9 mense 1 5 1 4 69 Beach Road Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160118966861 18.868550530688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang