Successfully reported
+19

Beachclub 17 Whale Apartment

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Beachclub Drive, Princess Street, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beachclub 17 Whale Apartment wat in 'n stil, privaat sekuriteitslandgoed in Houtbaai, Kaapstad geleë is. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand.

Dié woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n wasbak, en 'n aparte toilet. Die woonstel het 'n kombuisie wat 'n mikrogolfoond, 'n induksiebord en ander basiese toebehore bevat om te gebruik.

Oorkant die kombuis het die sitkamer 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n gedeelde patio-area. Die kompleks spog ook met 'n swembad en veilige parkeerplek vir motors. Boonop is die kompleks naby die hawe, restaurante en 'n winkelsentrum in die area.

Ongelukkig is hierdie woonstelle nie geskik vir kleuters nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Claudette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 17 Beachclub Drive, Princess Street, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachclub 17 Whale Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Beachclub Drive, Princess Street, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATvNFfv3dumco5FSP3d91kTAuSUqMgHvB9SuuoBZdmhOVdygUsg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 17 Beachclub Drive Princess Street, Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044056205056 18.354653619557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang